Windhond Braai Saltshakers & Stand

R565,80

Hierdie sout is sout! Ons was moeg vir sout wat nie sout genoeg was nie! Nou is ons tjoppies sout! Ons gooi dit op alles! Ouma Daphne meng die sout spesiaal vir ons. Sy is 90 jaar oud en glo my sy staan vir niks terug nie! Dankie ouma!

Price includes 12 Single Saltshakers + free Stand